Passau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Passau
Passau, Panoramafoto vanaf die Donaurivier
Passau, Panoramafoto vanaf die Donaurivier
Wapen van Passau
Wapen
Bynaam: Drie-riviere-stad (Dreiflüßestadt)
Ligging van die distrik Passau in Beiere
Ligging van die distrik Passau in Beiere
Ligging van Passau in Duitsland
[[Beeld:Vlag van Duitsland Duitsland|240px|Passau]]
Ligging van Passau in Duitsland
Land Duitsland
Provinsie Beiere
Administratiewe afdeling Laerbeiere (Niederbayern)
Regering
 - Opperburgemester Jürgen Dupper
Oppervlakte
 - Totaal 69,58 km² (26,9 myl²)
Hoogte bo seespieël 370,5 m (1 216 vt)
Bevolking (2006-12-31)
 - Totaal 50 644
 - Digtheid 32/km² (82,9/myl²)
Poskode 94001–94036
Areakode(s) 0851
Webwerf: http://www.passau.de/


Passau is 'n stad in Suid-Duitsland. Die St. Stefanskatedraal huisves die grootste kerkorrel met sowat 17774 orrelpype en 233 registers. Dit is geleë aan drie riviere en word daardeur ook die drie-rivierestad (Duits: Dreiflüssestadt) genoem. Die drie riviere se name is Donau, Inn en Ilz. Aan die anderkant van die Donau-rivier grens dit aan Oostenryk.

Passau ( _/\_ Hierbo is die beroemde katedraal met die groot orrel )

Eksterne skakels[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Passau (bladsy)