Peristediidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Peristediidae
Peristedion gracile
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Scorpaeniformes
Familie: Peristediidae
Genera

Gargariscus
Heminodus
Paraheminodus
Peristedion
Satyrichthys
Sien teks vir spesies.

Gepantserde knorhane wat in Spanje gevang is

Die Gepantserde knorhane (Peristediidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Scorpaeniformes. Daar is vier genera met dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lywe en koppe is plat en totaal omring deur 'n pantser laag van skubbe wat soos teels lyk. Aan die snoet is twee plat bene wat vorentoe wys. Die grootte wissel van 16 cm tot 1.2 m.

Genus[wysig]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Peristedion

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]