Pete Sampras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pete Sampras op die baan.

Petros “Pete” Sampras (gebore 12 Augustus 1971) was 'n bekende Amerikaanse tennisspeler. Gedurende sy 15-jaar loopbaan wen hy 14 Grand Slam mans enkeltitels tydens 52 optredes.