Pieter Smith

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pieter Smith
Geboorte 19 Augustus 1975
Potchefstroom, Suid-Afrika
Beroep(e) Musikant
Uitgewer(s) RAMKAT, EMI, FANTASIA
Webwerf pietersmith.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Pieter Smith (gebore op 19 Augustus 1975 in Potchefstroom) is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Sy debuutalbum, Alles wat gejaagd is, is in 2001 uitgegee.

Diskografie[wysig]

  • Niemand Soos Jy/Spooknote 2CD, 2008 RAMKAT MUSIEK
  • Niemand Soos Jy, 2008 RAMKAT MUSIEK
  • 'n Aand In Junie@Firkin DVD, EMI
  • Die Een, 2005 EMI
  • LIVE, 2003 EMI
  • Man Op Die Maan, 2003 EMI
  • Rooikar, 2002 FANTASIA
  • Alles wat gejaagd is, 2001 GPS[1]

Verwysings[wysig]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 22 Maart 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]