Plaid Cymru

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Plaid Cymru (uitgespreek as [plaɪd ˈkəmri], en Wallies vir Party van Wallis) is 'n politieke party in Wallis (in die Verenigde Koninkryk), en is gestig in 1925, deur Lewis Valentine. Die huidige leider van Plaid Cymru is Leanne Wood.