Qingdao

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Qingdao
青岛
Tsingtao
Qingdao montage.png
Official Vlag van Qingdao
Vlag
Ligging van Qingdao op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Qingdao
Qingdao
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 36°04′00″N 120°23′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjandong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Li Qun (李群)
 - Burgemeester Zhang Xinqi (张新起)
Oppervlak
 - Stad 11 026 km²  (4 257 vk m)
 - Stedelik 1 411 km² (545 vk m)
 - Metro 3 138 km² (1 212 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 715 100
 - Digtheid 790/km² (2 000/vk m)
 - Stedelik 3 718 800
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 600/km² (6 800/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 266000
Skakelkode(s) 532
Webwerf: qingdao.gov.cn

Qingdao (Sjinees: 青岛) of Tsingtao (Duits: Tsingtau) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 8 715 100 in 2010. Die stad was vanaf 1898 tot 1914 'n kolonie van die Duitse Keiserryk en is tydens die Eerste Wêreldoorlog deur Japannese magte verower. In 1928 is Qingdao weer by die Republiek van Sjina ingesluit, maar in die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog het Japan die stad weer beset. In 1949 het die Volksrepubliek van Sjina die stad ontvang.