Duitse koloniale ryk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deutsches Kolonialreich
Duitse koloniale ryk
1884 – 1920 Flag of the United Kingdom.svg
Flag of Tanganyika (1919-1961).svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Gott mit uns!
(Duits vir: "God met ons!")
Volkslied: Heil dir im Siegerkranz
Ligging of Duitse koloniale ryk
Die Duitse koloniale ryk in 1914.
Hoofstad Berlyn
52°31′N 13°23′O
Taal/Tale Duits
Godsdiens Protestantisme
Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Keiser
 - 1871–1888 Wilhelm I van Duitsland
 - 1888 Friedrich III van Duitsland
 - 1888–1918 Wilhelm II van Duitsland
Eerste Minister
 - 1871-1890 Otto von Bismarck
 - 1890-1894 Leo von Caprivi
 - 1894-1900 Chlodwig zu Hohenlohe-Schillingsfürst
 - 1900-1909 Bernhard von Bülow
 - 1909-1917 Theobald von Bethmann-Hollweg
Wetgewer Duitse Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Stigting van die Duitse Keiserryk 18 Januarie 1871
 - Stigting 1884
 - Namibiese volksmoord 1904-1908
 - Begin van die Eerste Wêreldoorlog 28 Julie 1914
 - Einde van die Eerste Wêreldoorlog 11 November 1918
 - Ondertekening van die Verdrag van Versailles 28 Junie 1919
 - Ontbinding 1920
Duitse kolonies: ██ Duitse Keiserryk ██ Duitse koloniale ryk ██ Pruisies-Brandenburg kolonies ██ "Klein-Venedig"

Die Duitse Keiserryk het sy kolonies verwerf in die laaste kwart van die negentiende eeu. Die Duitse kolonies het hul bevind in Afrika, Asië en Oseanië:

Duitsland het na die Eerste Wêreldoorlog al sy kolonies verloor. Togo en Kameroen is onder Franse protektoraat geplaas; Rwanda en Burundi onder Belgiese protektoraat; en Tanganjika, Suidwes-Afrika en Noordoos-Nieu-Guinea onder Britse protektoraat (die laaste twee langs Suid-Afrika en Australië).


Koloniale ryke

Vlag van Verenigde State Amerikaans
Vlag van Frankryk Frans
Vlag van Noorweë Noors

Vlag van Australië Australies
Vlag van Oostenryk-Hongarye Habsburgs
Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaans

Vlag van België Belgies
Vlag van Italië Italiaans
Vlag van Portugal Portugees

Vlag van Verenigde Koninkryk Brits
Vlag van Japan Japannees
Vlag van Rusland Russies

Vlag van Denemarke Deens
Flag of Courland (state).svg Koers
Vlag van Spanje Spaans

Vlag van Duitse Keiserryk Duits
Vlag van Nederland Nederlands
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaans

Vlag van Engeland Engels
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelands
Naval Ensign of Sweden.svg Sweeds