Quechua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Quechua
Runa Simi
Gepraat in: Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Brasilië Brasilië
Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Chili Chili
Vlag van Ecuador Ecuador
Vlag van Colombia Colombia
Vlag van Peru Peru
Totale sprekers: 10 miljoen[1] 
Rang: 69
Taalfamilie: Amerikaans
 Quechua
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Ecuador Ecuador
Vlag van Peru Peru
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: qu
ISO 639-2: que
ISO 639-3: que 
Verspreiding van Quechua

Quechua (Runa Simi) is 'n indigeniese taal in Suid-Amerika wat van 10 miljoen mense in Argentinië, Brasilië, Bolivië, Chili, Colombia, Ecuador en Peru gepraat word. Quechua word van Indios gepraat en is die amptelike taal in Bolivië, Ecuador en Peru. Quechua is 'n eie taalfamilie en bestaan uit sommige dialekte soos Quechua I en Quechua II.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Quechua