Richard Quest

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Quest as 'n vrywilliger vir "Habitat vir Humaniteit" in Roemenië in 2007.

Richard Austin Quest (* 9 Maart 1962 te Liverpool) is 'n Engelse joernalis en verslaggewer wat op die CNN International-weegawe (Afrikaans: CNN Internasionaal) van die Cable News Network in Londen gebaseer is. Quest is gay en Joods en het 'n posaanbieding van die Engelse weergawe van die Midde-Oosterse televisienuusnetwerk Al Jazeera afgekeur omdat hy "nie goed sou inpas nie".[1]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]