Rjazan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rjazan
Рязань
Ryazan Belltower. View3.JPG
Vlag van Rjazan
Vlag
Wapen van Rjazan
Wapen
Ligging van Rjazan-oblast in Rusland
Ligging van Rjazan-oblast in Rusland
Ligging van Rjazan op 'n kaart (Rjazan-oblast)
Rjazan
Rjazan
Ligging van die stad Rjazan in Rjazan-oblast
Koördinate: 54°36′N 39°42′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Rjazan-oblast
Stigting 9de eeu
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Witali Artjomof
Oppervlak
 - Stad 223 km²  (86,1 vk m)
Bevolking (2013)
 - Stad 527 905
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.admrzn.ru/

Rjazan (Russies: Ряза́нь) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Rjazan-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, sowat 196 km suidoos van Moskou. Die bevolking in 2013 was 527 905.

Eksterne skakels[wysig]