Roger Bannister

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sir Roger Bannister in 2009

Sir Roger Gilbert Bannister, CBE (23 Maart 1929) in Harrow, Engeland is 'n Engelse atleet en Neoroloog en die eerste persoon wat 'n droommyl gehardloop het. Hy het dit vermag op 6 Mei 1954 in Oxford. Bannister was ten tyde van die wedloop 1.87m lank en het 70kg geweeg.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Roger Bannister (kategorie)