Shinji Kagawa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shinji Kagawa

Shinji Kagawa (gebore 17 Maart 1989 in Kobe, Japan) is 'n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan[wysig]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
2006/10 Cerezo Osaka Vlag van Japan Japan J. League Afdeling 1 125 55
2010/12 BV Borussia Dortmund Vlag van Duitsland Duitsland Bundesliga 49 21
2012/ Manchester United Vlag van Engeland Engeland Premier League 19 5

Internasionale loopbaan[wysig]

Jaar Wedstryde Doelpunte
2008 6 1
2009 4 1
2010 7 1
2011 11 6
2012 9 3
2013
Totaal 37 12

Eksterne skakels[wysig]