Sias Ebersohn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sias Ebersohn Sportportaal
Volle naam Josias Mathiem Ebersohn
Geboortedatum 23 Februarie 1989 (1989-02-23) (25 jaar oud)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,76 m
Gewig 83 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Vername familie Robert Ebersohn (tweelingbroer)
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008-2012 Vrystaat Cheetahs 52 (197)
korrek soos op 26 Oktober 2012.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-2012
2013-
Cheetahs
Western Force
31
14
(220)
(23)
korrek soos op 18 Augustus 2013.

Sias Ebersohn (gebore in Bloemfontein, 23 Februarie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n losskakel gespeel het in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Ebersohn het Suid-Afrika as 'n Junior Bok verteenwoordig by die IRR Junior Wêreldkampioenskap in 2008 en 2009.

Sedert 2013 speel Ebersohn vir die Australiese Force nadat hy 'n kontrak geteken vir die 2013 Superrugbyseisoen.

Eksterne skakels[wysig]