Skeurtandhaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skeurtandhaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Lamniformes
Familie: Odontaspididae
Genus: Carcharias
Spesie: C. taurus
Binomiale naam
Carcharias taurus
Rafinesque, 1810
Verspreiding in blou
Verspreiding in blou

Die skeurtandhaai (Carcharias taurus) is 'n haai wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom alhoewel dit skaars is aan die weskus. In Engels staan die vis bekend as die ragged-tooth shark. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Spotted raggedtooth shark.

Voorkoms[wysig]

Die kop en lyf is bruinerig of grys aan die bokant met donker kolle en is wit aan die onderkant. Die haai het twee dorsale vinne. Dit word 3,2 m lank en weeg sowat 290 kg. Die haai is 'n bodembewoner en gewoonlik nie gevaarlik nie.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Skeurtandhaai (kategorie)

Eksterne skakel[wysig]