Slanghalsvoëls

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Darters
'n Mannetjie Slanghalsvoël
Anhinga (melanogaster) rufa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Anhingidae
Reichenbach, 1849[1]
Genus: Anhinga
Brisson, 1760
Tipe-spesie
Plotus anhinga
Linnaeus, 1766
Verspreiding
Verspreiding
Spesies

Anhinga anhinga
Anhinga melanogaster
Anhinga rufa
Anhinga novaehollandiae

Slanghalsvoëls (Anhingidae) is 'n familie van voëls in die orde Suliformes. Die familie het net een genus, Anhinga en omvat 4 spesies[2]

Taksonomie[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Walter J. Bock (1994): History and Nomenclature of Avian Family-Group Names. Bulletin of the American Museum of Natural History, number 222; with application of article 36 of ICZN.
  2. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Geraadpleeg 4-11-2010 (en)