Snotkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Snotkop
Geboortenaam Francois Henning
Alias Snotkop
Lekgoa
Beroep(e) Sanger
Genre(s) Popmusiek, kwaito
Aktiewe jare 2002-nou
Webwerf snotkop.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Snotkop is die verhoognaam van Francois Henning, 'n bekende Afrikaanse en Sotho sanger. Hy begin sy musiekloopbaan onder die verhoognaam 'Lekgoa' waartydens hy kwaito-liedere sing. Lekgoa is die Sotho woord vir witmens. In 2005 bring hy sy eerste Afrikaanse album, Die Snotkop CD, uit.

Diskografie[wysig]

Snotkop se albums sluit in:

  • Francois Henning Was Hier, 2009 NEXT MUSIC
  • So Damn Sexy, 2008 NEXT MUSIC
  • Spring Lewendig DVD, 2007 NEXT MUSIC
  • Die Snotkop CD, 2005 NEXT MUSIC[1]

Lekgoa se albums sluit in:

  • Ngamla Yoba, 2002 GALLO
  • Basetsana (meisies), 1999 GALLO[1]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 vetseun.co.za, besoek op 25 Maart 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]