Spanish Town

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spanish Town
St.-Jago-de-la-Vega.JPG
Ligging van Spanish Town op 'n kaart (Jamaika)
Spanish Town
Spanish Town
Koördinate: 18°0′N 76°57′W
Land Vlag van Jamaika Jamaika
County Middlesex
Parish St. Catherine
Stigting as Villa de la Vega 1534
Bevolking (2010)
 - Stad 162 359
Tydsone OTS (UTC-5)
Skakelkode(s) 876

Spanish Town is 'n stad in die suidooste van Jamaika met 'n bevolking van 162 359. Die stad is in 1534 as Villa de la Vega deur Spanjaarde onder Francisco de Garay gestig en is net noord van die kus van die Karibiese See geleë.