Virginië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gemenebes van Virginië
Vlag van Virginië Staatseël van Virginië
Vlag van Virginië Seël
Bynaam(e): Old Dominion, Mother of Presidents
Kaart van die Verenigde State met Virginië uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels 94,3%, Spaans 5,8%
Hoofstad Richmond
Grootste stad Virginia Beach
Area  35ste in die V.S.
 - Totaal 110 785 km2
 - Wydte 320 km
 - Lengte 690 km
 - Water 8 236 km2
 - % water 7.4 %
 - Breedtegraad 36° 32′ N tot 39° 28′ N
 - Lengtegraad 75° 15′ W tot 83° 41′ W
Bevolking  12de in die V.S.
 - Totaal 8 001 024
 - Digtheid 78,02/km2
5de in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Mount Rogers
1,746 m
 - Gemiddeld 290 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  25 Junie 1788 (10de)
Goewerneur Robert F. McDonnell (R)
Luitenant-Goewerneur Bill Bolling (R)
Wetgewer Virginië Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Afgevaardigdes
V.S. Senatore Mark Warner (D)
Tim Kaine (D)
Afkortings VA US-VA
Webblad www.virginia.gov

Virginië (Engels: Commonwealth of Virginia) is 'n deelstaat aan die Atlantiese kus van die Verenigde State van Amerika. Dit is genoem na Elisabeth I van Engeland (Virgin Queen). Die hoofstad is Richmond en die grootste stad is Virginia Beach. Dit het 'n bevolking van sowat 8 miljoen en 'n oppervlakte van 110 785 vierkante kilometer. Virginië word in die noorde deur Maryland en Wes-Virginië, in die suide deur Noord-Carolina en Tennessee, en in die weste deur Wes-Virginië en Kentucky begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. Virginië het 'n ryk geskiedenis van politieke gebeure. Verskeie van die Amerikaanse presidente was in Virginië gebore.

Virginië se byname is Old Dominion en Mother of Presidents.

Die Blue Ridge-gebergte
'n Hert by Tanner Ridge Overlook in Shenandoah Nasionale Park
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake