Stromateidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stromateidae
Peprilus paru+
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Stromateidae
Genera

Pampus
Peprilus
Stromateus
Sien teks vir spesies.

Die Botter- en Dryfvisse (Stromateidae) is 'n vis-familie van die visorde Perciformes. Daar is tien genera met minstens veertig spesies in die familie. Elf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie word 20 – 140 cm groot en die onvolwasse vissies word saam met drywende dinge gesien soos jellievisse en seegras. Hulle leef in 10 – 500 m diep water en vermy koue water. Nie al die spesies is eetbaar nie.

Genus[wysig]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Schedophilus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]