Sulaymaniyah

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sulaymaniyah
‏سلێمانی / Silêmanî (Koerdies)
السليمانية (Arabies)
Montage Sulaymaniyah.jpg
Ligging van Sulaymaniyah op 'n kaart (Irak)
Sulaymaniyah
Sulaymaniyah
Koördinate: 35°33′00″N 45°26′00″O
Land Vlag van Irak Irak
Streek Flag of Kurdistan.svg Koerdistan
Provinsie Sulaymaniyah
Stigting 1784
Regering
 - Burgemeester Bahroz Muhammed Salih
Hoogte 882 m (2 895 vt)
Bevolking (2012)
 - Stad 1 500 000
Webwerf: suligov.com

Sulaymaniyah (Koerdies: سلێمانی / Silêmanî, Arabies: السليمانية) is 'n stad in die noordooste van Irak. Die stad het 'n bevolking van 1 500 000 in 2012 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad, Basra, Mosoel en Arbil. Sulaymaniyah is geleë net wes van die grens tot Iran en suidoos van Arbil en Mosoel.