Suwon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Suwon
수원시
Suwon view on city wall and city.jpg

Kaart Vlag
Suwon Gyeonggi South Korea.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Sudogwon
 Koördinate 37°16′N 127°01′O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 121,1 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 1 086 904
 - Bevolkingsdigtheid 8 975,2/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester Yeom Tae Young
 Amptelike webwerf www.suwon.go.kr

Suwon (Koreaans: 수원시) is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu, Daejeon‎‎ en Gwangju in die suidweste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 086 904 in 2008 gehad en het 'n oppervlakte van 121,1 km². Die stad is 48 km suidoos van die hoofstad Seoel geleë en is aan die hoofstad se Metro aangesluit.