Swartblestinker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartblestinker
'n Jong swartblestinker
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Lybiidae
Genus: Pogoniulus
Spesie: P. bilineatus
Binomiale naam
Pogoniulus bilineatus
(Sundevall, 1850)
Sinonieme
  • Barbatula bilineata

Die Swartblestinker (Pogoniulus bilineatus) is 'n algemene standvoël in woud, woudrand en digte boomveld. Die voël kom voor aan die ooskus van Suider-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Yellow-rumped Tinkerbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pogoniulus bilineatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.