Swartkeelgeelvink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartkeelgeelvink
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Ploceus
Spesie: P. velatus
Binomiale naam
Ploceus velatus
Vieillot, 1819

Die Swartkeelgeelvink (Ploceus velatus) is 'n algemene standvoël in savanne, grasveld, waterlope in dorre gebiede, landerye en tuine. Hulle broei alleen in klein kolonies in bome of riete in 'n netjiese balnes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies en is 16 cm groot en weeg 30 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Masked Weaver.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swartkeelgeelvink (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ploceus velatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.