Swartwindswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartwindswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Apus
Spesie: A. barbatus
Binomiale naam
Apus barbatus
(Sclater, 1866)

Die Swartwindswael (Apus barbatus) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Die voël is 18 cm lank en 35 - 50 g groot. Die voël broei in klein kolonies en soms saam met die Witpenswindswaels. In Engels staan die voël bekend as die African Black Swift.

'n Swartwindswael in vlug.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swartwindswael (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Apus barbatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.