Teenretrovirale middel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Teenretrovirale middel is enige geneesmiddel wat gebruik word om die retrovirus MIV wat Vigs veroorsaak te bestry.

Vaste-dosis kombinasies[wysig]

Dit is 'n mengsel van verskeie teenretrovirale middels saamgevoeg in 'n enkele tablet, om as 'n een-per-dag dosis geneem te word.

Handelsnaam Geneesmiddelnaam Goedgekeur deur FDA in VSA Maatskappy
"Combivir" sidovudien + lamivudien 26 September 1997 GlaxoSmithKline
"Trizivir" abakavir + sidovudien + lamivudien 15 November 2000 GlaxoSmithKline
"Aluvia" tablette
"Kaletra" orale oplossing
lopinavir + ritonavir 15 September 2000 Abbott Laboratories
"Epzicom" (in VSA)
"Kivexa" (in Europa)
abakavir + lamivudien 2 Augustus 2004 GlaxoSmithKline
"Truvada" tenofovir/emtrisitabien 2 Augustus 2004 Gilead Sciences
"Atripla"
"Odimune"
Emtrisitabien/tenofovir/efavirens 12 Julie 2006 Gilead Sciences/Bristol-Myers Squibb
Cipla
"Complera" rilpivirien + tenofovir/emtrisitabien 10 Augustus 2011 Gilead Sciences en
Tibotec (Johnson & Johnson)
"Stribild" elvitegravir + cobicistat + tenofovir/emtrisitabien 27 Augustus 2012 Gilead Sciences

In Augustus 2012 is die verkose eerste-linie terapie in die VSA:

  • tenofovir/emtrisitabien ('n kombinasie van twee NRTIs) en efavirens ('n NNRTI).
  • tenofovir/emtrisitabien en raltegravir
  • tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en darunavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers)
  • tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en atazanavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers).
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.