Tetanurae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
’n Skets van ’n Monolophosaurus.
Tetanurae
Tydperk: Vroeë Jura–hede
189–0 m. jaar gelede
Skelet van ’n Piatnitzkysaurus floresi.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Sauropsida
Superorde: Dinosauria
Orde: Saurischia
Suborde: Theropoda
(geen rang): Tetanurae
(Gauthier, 1986)
Subgroepe
  • Chuandongocoelurus?
  • Cruxicheiros
  • Cryolophosaurus?
  • Iliosuchus
  • Kaijiangosaurus
  • Kayentavenator?
  • Monolophosaurus?
  • Valdoraptor
  • Orionides
Tetanurae
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Theropoda
Klade: Tetanurae
(Gauthier, 1986)

Tetanurae, of "stywesterte", is ’n klade dinosourusse wat die meeste teropodes, ook voëls, insluit. Hulle het in die Vroeë of Middel-Jura hul verskyning gemaak.

Die naam is in 1986 deur Jacques Gauthier aan ’n groot groep teropodes gegee. Tetanurae word gedefinieer as alle teropodes wat nader verwant aan moderne voëls is as aan Ceratosaurus.