The Simpsons

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Simpsons
Logo The Simpsons.svg
Logo van The Simpsons
Genre Geanimeerde sitkom
surrealistiese humor
sosiale satire
familie
Geskep deur Matt Groening
Ontwikkel deur James L. Brooks
Matt Groening
Sam Simon
Met Dan Castellaneta
Julie Kavner
Nancy Cartwright
Yeardley Smith
Hank Azaria
Harry Shearer
Temamusiekkomponis Danny Elfman
Openingstema The Simpsons Theme
Komponis(te) Alf Clausen
Oorsprong Vlag van Verenigde State Verenigde State
Taal Engels
Aantal seisoene 26
Aantal episodes 569
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s) Al Jean
John Frink
James L. Brooks
Matt Groening
Matt Selman
Sam Simon
Looptydperk 21–24 minute
Produksiemaatskappy Gracie Films
20th Century Fox Television
Klasky Csupo (1990–1992)
Film Roman (1992–hede)
Verspreider 20th Television
Uitsending
Oorspronklike kanaal Fox
Eerste lopie 17 Desember 1989 – hede
Kronologie
Voorafgegaan_deur The Simpsons shorts van The Tracey Ullman Show
Webskakels
Amptelike webwerf
Die skepper Matt Groening
'n Duffbier

The Simpsons is 'n Amerikaanse geanimeerde televisie tekenprent, wat deur Matt Groening geskep is en sedert 1989 in Suid-Korea en die VSA geproduseer word. Dit is die één geanimeerde TV-reeks wat die langste ooit al op televisie wys, met 23+ seisoene en die uitsaai van meer as 508 episodes sedert die eerste uitsending in 1989. Die Simpsons speel af in 'n fiktiewe Springfield in die 21ste eeu. Daar is ook 'n rolprent The Simpsons Movie (2007) en 'n Simpsons Comic, wat deur Bongo Comics gepubliseer word.

Hoofkarakters[wysig | wysig bron]

Medekarakters[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]