Thys die Bosveldklong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thys die Bosveldklong
Geboortenaam Thys Streicher
Geboorte 17 Junie 1974
Beroep(e) Sanger
Instrument(e) Stem
Webwerf bosveldklong.co.za
Assosiasies Rolmodelle
Portal.svg Musiekportaal

Thys die Bosveldklong (gebore as Thys Streicher, 17 Junie 1974) is 'n Afrikaanse sanger wat ligte vermaakliedjies sing. Van sy treffers sluit in Jaloers-Bokkie, Ek Hou Nie Van Werk Nie en In die Middel. Hy was ook mede-aanbieder van kykNET se program Net vir die Grap.

Diskografie[wysig]

  • Kom Lag 'n Slag, 2009
  • Vet Pret, 2008
  • Grootste Treffers, 2008
  • Op Veiling, 2007
  • Vet Pret, 2007
  • Grootste Treffers, 2005
  • Vet Pret, 2006
  • Boeretroos, 2004
  • Korrektiewe Afrikaans, 2004
  • In die Middel, 2003
  • Jaloers-Bokkie!, 2003
  • Ek Hou Nie Van Werk Nie, 2001
  • Ma Sê Pa Sê, 1999
  • Gee Dit Horings, 1999
  • Go Eagles Go!, 1998
  • Man Se Ding, 1997
  • So waar as vet, 2005[1]

Verwysings[wysig]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 13 Maart 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]