Universiteit van Amsterdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Universiteit van Amsterdam
Uva33.JPG
Geboue van die Universiteit van Amsterdam.

Latyn: Universitas Amstelodami
Gestig: 1632
Tipe: Openbare universiteit
President: Prof dr Louise Gunning
Rektor: Prof dr Dymph van den Boom
Personeel: 2 360[1]
Studentetal: 29 783[1]
Ligging: Amsterdam, Noord-Holland, Nederland
52°22′6″N 4°53′25″O Koördinate: 52°22′6″N 4°53′25″O
Kampus: stedelik
Kleure:           Rooi en swart
Affiliasies: LERU, UNICA, EUA, Universitas 21
Webtuiste: uva.nl

Die Universiteit van Amsterdam (UvA) is een van die twee universiteite wat in Amsterdam, die hoofstad van Nederland gesetel is. Die andere een is die Vrije Universiteit Amsterdam (VU).

Met 'n begroting van amper 600 million,[2] meer as 30 000 studente en omtrent 5 000 staflede, is die UvA een van die hoof universiteite in Europa. Die universiteit het 'n sterk internasionalisasie program en bied meer as 85 meestersprogramme in Engels aan, asook 'n aantal Nederlandse en Engelse kursusse.

Fakulteite[wysig]

Die universiteit het in 2007 die volgende fakulteite gehad:

  • Fakulteit vir Geesteswetenskappe
  • Fakulteit vir Regsgeleerdheid
  • Fakulteit vir Geneeskunde
  • Fakulteit vir Tandheelkunde
  • Fakulteit vir Natuurwetenskappe, Wiskunde en Informatika
  • Fakulteit Ekonomie en Bedryfskunde
  • Fakulteit vir Maatskaplike- en Gedragswetenskappe

Alumni vanaf Suid-Afrika[wysig]

Enkele bekende Suid-Afrikaners wat grade hier behaal het:

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 (en) Facts and figures”. University of Amsterdam. URL besoek op 2 Mei 2014.
  2. http://www.english.uva.nl/about_the_uva

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: