Uriah Heep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Uriah Heep
Uriah Heep 1.jpg
Uriah Heep in 2008.
Oorsprong Londen
Genre(s) Rock
Aktiewe jare 1970hede
Uitgewer(s) Vertigo,Bronze,Mercury
Webwerf http://www.uriah-heep.com/newa/index.php
Lede Mick Box
Phil Lanzon
Bernie Shaw
Russell Gilbrook
Davey Rimmer
Gewese lede Ken Hensley, David Byron, Paul Newton, Alex Napier, Nigel Olsson, Keith Baker, Iain Clarke, Mark Clarke, Lee Kerslake, Gary Thain, John Wetton, Trevor Bolder, John Lawton, John Sloman, Chris Slade, Gregg Dechert, Peter Goalby, John Sinclair, Bob Daisley, Steff Fontaine
Portal.svg Musiekportaal

Uriah Heep is 'n Engelse progressiewe hardrock-groep wat na 'n karakter uit Charles Dickens se roman David Copperfield genoem is. Uriah Heep is in 1969 in Londen deur kitaarspeler Mick Box, sanger David Byron en tromspeler Alex Napier opgerig en word saam met Black Sabbath, Deep Purple en Led Zeppelin by die vroegste en suksesvolste verteenwoordigers van die hardrock-genre gereken. 'n Besondere kenmerk van hul musiekstyl is melodieuse en romantiese liedjies met dikwels meerstemmige sang. Die groep se plateverkope word op meer as 30 miljoen beraam.

Diskografie[wysig]

  • 1970 Very 'eavy... Very 'umble
  • 1971 Salisbury
  • 1971 Look at Yourself
  • 1972 Demons and Wizards
  • 1972 The Magician's Birthday
  • 1973 Sweet Freedom
  • 1974 Wonderworld
  • 1975 Return to Fantasy
  • 1976 High and Mighty
  • 1977 Firefly
  • 1977 Innocent Victim
  • 1978 Fallen Angel
  • 1980 Conquest
  • 1982 Abominog
  • 1983 Head First
  • 1985 Equator
  • 1989 Raging Silence
  • 1991 Different World
  • 1995 Sea of Light
  • 1998 Sonic Origami
  • 2008 Wake the Sleeper
  • 2009 Celebration
  • 2011 Into the Wild

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Uriah Heep (kategorie)