Urk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Munisipaliteit:
Urk

Urk harbor.jpg
Kaart Wapen
Map - NL - Municipality code 0184 (2009).svg
Coat of arms of Urk.svg
Vlag
Urk vlag.svg
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°40′N 5°36′O
 Stigting 10de eeu
 Provinsie Flevoland
 Oppervlakte:  
 - Totaal 109,90 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Des. 2013) 19 487
 - Bevolkingsdigtheid 1 621/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat [[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum {{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie {{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum {{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie {{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae {{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party) Jaap Kroon (CDA)
 Daaglikse bestuur {{{bestuur}}}
 Amptelike webwerf urk.nl
 Wikimedia Commons Urk

Urk is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 19 500 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 110 km².

Vroeër was Urk 'n eiland in die Suidersee en die Ysselmeer, maar na die drooglegging van die Noordoostpolder in 1942 is Urk nie meer 'n losstaande eiland nie.

Urk is 'n belangrike vissersdorp en het baie Protestantse (hoofsaaklik Gereformeerde) denominasies.

Die vissersdorp het 'n dialek van sy eie. Die Urkers-dialek behoort tot die Nedersaksiese taalgebied, maar word beskou as 'n oorgangsgebied tussen die Nederfrankiese en die Nedersaksiese tale.


Munisipaliteite in Flevoland Flevolandflag.svg

Almere | Dronten | Lelystad | Noordoostpolder | Urk | Zeewolde