Vasai-Virar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vasai-Virar
वसई-विरार
Die Portugese fort Bassein in Vasai.
Die Portugese fort Bassein in Vasai.
Ligging van Vasai-Virar op 'n kaart (Indië)
Vasai-Virar
Vasai-Virar
Ligging in Indië
Koördinate: 19°28′00″N 72°48′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Maharashtra
Distrik Thane
Stigting 2009
Regering
 - Tipe Vasai-Virar Munisipale Korporasie
Hoogte 11 m (36 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 221 233
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 401- XXX
Skakelkode(s) 0250-XXX XXXX
Webwerf: vasaivirar.com

Vasai-Virar (Marathi: वसई-विरार, Vasaī-Virār [ˈʋʌsʌi ʋiˈraːr]) is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharashtra met 'n bevolking van 1 221 233 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van van Maharashtra se hoofstad en Indië se grootste stad Moembaai geleë. Vasai-Virar is in 2009 gestig en bestaan uit die susterstede Vasai, Virar, Navghar-Manikpur, Nalasopara en 53 dorpe. Die stad is aan die Arabiese See geleë en het in 1534 'n Portugese en in 1818 'n Britse kolonie geword.