Viktor Dyk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Viktor Dyk
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Viktor Dyk omstreeks 1917

Gebore 31 Desember 1877
Pšovka u Mělníka, Koninkryk Boheme, Oostenryk-Hongarye (tans Tsjeggië)
Oorlede 14 Mei 1931 (op 53)
Lopud, Joego-Slawië (tans Kroasië)
Nasionaliteit Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye
Beroep Digter, politikus, dramaturg, prosaskrywer, joernalis

Viktor Dyk (* 31 Desember 1877 in Pšovka u Mělníka, Tsjeggië, † 14 Mei 1931 op die eiland Lopud in Joego-Slawië) was 'n Tsjeggiese digter, roman- en dramaskrywer en politikus.

Eksterne skakels[wysig]