Visarend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Visarend
Visarend wat pas 'n vis gevang het.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Accipitridae
Genus: Haliaeetus
Spesie: H. vocifer
Binomiale naam
Haliaeetus vocifer
(Daudin, 1800)

Die Visarend (Haliaeetus vocifer) is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoof vlerke. Hierdie arend het swart en bruin onder-vlerke en 'n wit stert. In Engels staan die voël bekend as die African Fish Eagle.

Habitat[wysig]

Groot riviere, damme en mere en ook aan kusgebiede.

Verspreiding[wysig]

Die visarend is 'n algemene standvoël in Suid-Afrika.

Geluid[wysig]

'n Kenmerkende lang "kyeow-kou-kou" roep.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]