Wapen van Namibië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die wapen van Namibië sedert 1990
Die nasionale seël van Namibië

Die wapen van Namibië is Namibië se amptelike heraldiese simbool en is met die onafhanklikheid van Suid-Afrika op 21 Maart 1990 amptelik in gebruik geneem. Die simbole is die vlag van Namibië, die Welwitschia in die Namibwoestyn, die visarend, die gemsbok en die leuse Unity, Liberty, Justice (Engels: "Eenheid, vryheid, geregtigheid"). Die wapen is in 1990 deur die Suid-Afrikaanse heraldikus Frederick Brownell saam met die vlag ontwerp.

Geskiedenis[wysig]

Bronne[wysig]

  • (de) Karl-Heinz Hesmer: Flaggen und Wappen der Welt. Geschichte und Symbolik der Flaggen und Wappen aller Staaten. Gütersloh: Bertelsmann Lexikon Verlag, 1992. ISBN 3-570-01082-1

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wapen van Namibië (kategorie)