Würzburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Würzburg
Dom R1.jpg

Kaart Wapen
Locator map WÜ (town) in Germany.svg
Wappen von Wuerzburg.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Bavaria (lozengy).svg Beiere
 Koördinate 49°48′N 9°56′O
 Stigting 1 Mei 704 (eerste verwysing)
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 87,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 177 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 133 808[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1527/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Georg Rosenthal (SPD)
 Amptelike Webwerf wuerzburg.de
Die Marienberg in Würzburg.

Würzburg (Middeleeus: Würtzburg, Mainfrankies: Wötzburch) is die vyfde grootste stad in Beiere ná die hoofstad München, Neurenberg, Augsburg en Regensburg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 133 808 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 87,6 km². Die stad is 120 kilometer suidwes van Frankfurt am Main, 115 kilometer nordwes van Neurenburg, 140 kilometer noordoos van Stuttgart en 180 kilometer noordoos van Mannheim geleë. Würzburg is veral bekend vir die Residensie, wat sedert 1981 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied is.

Verwysings[wysig]