Wagendriftdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wagendriftdam
Wagendrift-damwal.jpg
Amptelike naam Wagendriftdam
Land Suid-Afrika
Ligging Estcourt, KwaZulu-Natal
Koördinate 29°02′54″S 29°50′07″O Koördinate: 29°02′54″S 29°50′07″O
Doel Besproeiing en huishoudelik
Openingdatum 1963
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Multi-boog
Hoogte 41.15 m
Lengte 281 m
Bakmaat 55 900 000 m3
Dam op Boesmansrivier, KwaZulu-Natal

Die Wagendriftdam is 'n dam in die Boesmansrivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1963 voltooi en het 'n bakmaat van 55.9 miljoen m3. Alhoewel die dam as 'n besproeiingsdam ontwerp is, verskaf dit drinkwater aan Estcourt.