Wetzlar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Wetzlar
Wetzlarskyline.jpg

Kaart Wapen
Karte wetzlar in deutschland.png
Wetzlar Wappen neu.png
Ligging in Hessen
Lahn-Dill-Kreis Wetzlar.png
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Hesse.svg Hesse
 Koördinate 50°34′ N, 08°30' O
 Stigting 1100
 Stadstatus
 Oppervlak:  
 - Totaal 75,67 vk km
 Hoogte bo seevlak 148-401 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 51.499
 - Bevolkingsdigtheid 681/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur
 - Gem. temp. Januarie/Julie
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae
 Burgemeester Wolfram Dette (FDP)
 Amptelike Webwerf www.wetzlar.de

Wetzlar is 'n stad in die deelstaat Hesse, Duitsland met sowat 51 500 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Rhein-Main en lê sowat sestig kilometer van Frankfurt am Main af. Die stad is die hoofkwartier van maatskappye soos Buderus, Minox en Leica.

Besienswaardighede[wysig]

Die Altstadt (ou stadskern) met sy oorspronklik sowat 350 vakwerkhuise is ingevolge die bomaanvalle van die Tweede Wêreldoorlog grotendeels vernietig.

Susterstede[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wetzlar (kategorie)