Weymouth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weymouth
Die hawe van Weymouth.
Die hawe van Weymouth.
Ligging van Weymouth in Dorset
Ligging van Weymouth in Dorset
Ligging van Weymouth op 'n kaart (Engeland)
Weymouth
Weymouth
Ligging van Weymouth in Dorset
Koördinate: 50°37′00″N 2°27′00″W Koördinate: 50°37′00″N 2°27′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Dorset
Staadstatus 12de eeu
Regering
 - Burgemeester Anne Kenwood
Oppervlak
 - Stad 7,1 vk m (18,5 km²)
Bevolking (2006)
 - Stad 52 950
 - Metropolitaans 71 700
Tydsone MGT (UTC±00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode DT3, DT4
Skakelkode(s) 01305
Webwerf: weymouth.gov.uk

Weymouth is 'n nedersetting langs die see in die Engelse distrik Weymouth and Portland. Die nedersetting is in die graafskap Dorset geleë en het 52 950 inwoners.

Derduisende toeriste sak gedurende die somer op die dorp toe om vakansie te hou. Dis langs die see, en die weer is sonnig en warm in die somermaande.

Tydens die 2012-Olimpiese Spele sal die seiljag-items hier plaasvind.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Weymouth (kategorie)