William Thomas Stead

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
William Thomas Stead
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 5 Julie 1849
Embleton, Northumberland, Engeland
Oorlede 15 April 1912 (op 62)
RMS Titanic (gesink), Atlantiese Oseaan
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroep Joernalis
Bekend vir The Maiden Tribute of Modern Babylon
Salaris £250 per jaar by die Northern Echo
Webblad attackingthedevil.co.uk

William Thomas Stead (5 Julie 1849 - 15 April 1912) was 'n Britse joernalis wat gesterf het in die ondergang van die RMS Titanic.

Hy was ook 'n pionier van ondersoekende joernalistiek, en een van die mees omstrede figure in Britse joernalistiek van die Victoriaanse tydperk.

Eksterne skakels[wysig]