Northumberland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Northumberland
Flag of Northumberland.svg
Vlag
Coat of arms of Northumberland County Council.png
Wapen
Northumberland UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Northumberland
Hoofstad Morpeth
Oppervlakte 5 013 km2
Bevolking 316 300 (2011)
Bevolkingsdigtheid 63 inw./km2
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Northumberland
Administratiewe setel Morpeth
ISO 3166-2: GB-NBL
Oppervlakte 5 013 km2
Bevolking 316 300 (2011)
Bevolkingsdigtheid 63 inw./km2
Webtuiste www.northumberland.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Northumberland (uitgespreek /nɔrˈθʌmbərlənd/) is 'n graafskap in noordelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Morpeth, Prudhoe en Alnwick. Northumberland het 'n bevolking van ongeveer 316 300 in 2011 gehad en is dus die 44ste grootste graafskap in die land.