Yukonrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yukonrivier
Die Yukonrivier naby Carmacks.
Die Yukonrivier naby Carmacks.
Yukon watershed.png
Die stroomgebied van die Yukonrivier.
Oorsprong Rotsgebergte, Brits-Columbië (Kanada)
Monding Alaska, VSA
Beringstraat
Gebied waardeur dit vloei Brits-Columbië, Yukon (Kanada) en Alaska (VSA)
Lengte 3 187 km (1 980 myl)
Oorsprong hoogte 731 m (2 192 voet)
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 6 428 m³/s (227 000 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 854 696 km² (330 000 myl²)
Kaart van die Yukonrivier-bekken in Noord-Amerika.
Kaart van die Yukonrivier-bekken in Noord-Amerika.

Die Yukonrivier (Engels: Yukon River, Frans: Fleuve Yukon) is 'n groot wes-vloeiende rivier in Noord-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 3 185 km, is die tweede langste rivier in Noord-Amerika ná die Missouri-Mississippirivier.

Die Yukonrivier vloei deur die volgende lande: Kanada en die Verenigde State van Amerika, asook deur die volgende stede: Whitehorse, Carmacks, Dawson City, Eagle, Circle, Tanana, Galena, Nulat en Emmonak. Die rivier loop deur die Kanadese deelgebiede Brits-Columbië en Yukon asook deur die VS-deelstaat Alaska.