Zapopan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Zapopan
Arcos zapopan.jpg

Kaart Wapen
Location Zapopan.png
Escudo de Zapopan.svg
Vlag
Flag of Zapopan.svg
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Flag of Jalisco.svg Jalisco
 Koördinate 20°43′N 103°23′W
 Gestig op 1541
 Oppervlakte:  
 - Totaal 893,15 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 567 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 243 538
 - Bevolkingsdigtheid 1 392,31/vk km
 - Metropolitaanse gebied 4 434 252
 Tydsone CST (UTC -6)
 Somertyd CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 20,6 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 16,6 / 21,6 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 979,9 mm
 Burgemeester Héctor Robles Peiro
 Amptelike Webwerf zapopan.gob.mx
Kaart van die metropolitaanse gebied Guadalajara/Zapopan.
Die katedraal van Zapopan.

Zapopan ([saˈpopan], Spaans: Ciudad de Zapopan) is die tweede grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Jalisco ná die hoofstad Guadalajara en is in 1541 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 243 538 en van 4 434 252 in die metropolitaanse gebied Guadalajara/Zapopan in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 893,15 km².

Zapopan is geleë net noordwestelik van Guadalajara, noordwes van Meksikostad en suidwes van León. Die stad staan veral bekend vir die maagd van Zapopan, 'n beeld van die Maagd Maria, wat in die 16de eeu geskilder is. Die beeld in die katedraal is deur verskeie rooms-katolieke pouse erken en besoek, soos deur Pous Johannes Paulus II.

Die naam is afgelei van die Nahuatl-woorde "tzapotl", wat beteken ander sapote-bome, en "pan" vir tussen.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Zapopan (kategorie)