Pous Johannes Paulus II

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Johannes Paulus II
JohannesPaul2-portrait.jpg
John paul 2 coa.svg
Geboortenaam Karol Józef Wojtyła
Pontifikaat begin 16 Oktober 1978
Pontifikaat eindig 2 April 2005
Voorganger Johannes Paulus I
Opvolger Benedictus XVI
Gebore 18 Mei 1920
Wadowice, Pole
Sterf 2 April 2005
Vatikaanstad
Ander pouse genaamd Johannes Paulus
Lande, wat Johannes Paulus II besoek het.

Pous Johannes Paulus II (Latyns: Ioannes Paulus PP. II, Italiaans: Giovanni Paolo II; gebore as Karol Józef Wojtyła in Wadowice, Pole, op 18 Mei 1920 - Vatikaanstad, 2 April 2005) was pous van 16 Oktober 1978 tot sy dood op 2 April 2005. Hy was die eerste nie-Italiaanse pous van die Rooms-Katolieke Kerk in 455 jaar (naamlik sedert die pontifikaat van die Nederlandse pous Adrianus VI in 1523), en die eerste Slawiese pous in die geskiedenis. Sy pontifikaat was die op twee na die langste in die geskiedenis (na dié van Simon Petrus en pous Pius IX). Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig' en ‘Paulus’ beteken 'die kleintjie'. Tot die verkiesing was Karol Józef Wojtyła aartsbiskop en kardinaal-priester van Krakau.

Saligverklarings[wysig]

Heiligverklarings[wysig]

Verering[wysig]

Op 1 Mei 2011 is Johannes Paulus II deur sy opvolger Pous Benedictus XVI salig en op 27 April 2014 deur Pous Franciskus heilig verklaar. Sy feesdag is op 22 Oktober.

Voorafgegaan deur:
Eugeniusz Baziak
Aartsbiskop van Krakau
19631978
Opgevolg deur:
Franciszek Macharski
Voorafgegaan deur:
Johannes Paulus I
Pous (Pontifex Maximus)
19782005
Opgevolg deur:
Benedictus XVI


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIV (Bernard Garnier) - Benedictus XIV (Jean Carrier)Felix V