École nationale supérieure des mines de Paris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
École nationale supérieure des mines de Paris

École nationale supérieure des mines de Paris (Mines Paris) is 'n Franse grande école en 'n integrale deel van PSL Research University. Dit is in 1783 deur koning Lodewyk XIV gestig.[1]

Bekende gegradueerdes[wysig | wysig bron]

  • Alain Poher, Franse en Europese staatsman
  • Henri Poincaré, Franse wiskundige, teoretiese fisikus, ingenieur, en wetenskapsfilosoof

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]