1250
Voorkoms
1250 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1245 | 1246 | 1247 | 1248 | 1249 | ◄ 1250 ► | 1251 | 1252 | 1253 | 1254 | 1255 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1250 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Slag van Al Mansurah | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1250 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 8-11 Februarie - Slag van Al Mansurah. Die Ajjoebiede verslaan Lodewyk IX van Frankryk.
- 6 April- Op sy eerste kruistog word Lodewyk IX van Frankryk in Egipte gevange geneem en moet vrygekoop word.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 25 Desember – Johannes IV Laskaris, keiser van die Niceense Ryk († Circa 1305)
- Onbekend – Dmitri I van Pereslawl, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1294)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 2 Februarie – Koning Erik XI van Swede.
- 8 Februarie – William II Longespee, belangrike Engelse kruisvaarder in die Sewende Kruistog.
- 18 Junie – Teresa van Portugal.
- 9 Augustus – Koning Erik IV van Denemarke (* 1216).
- 4 Oktober – Herman VI, Markgraaf van Baden.
- 13 Desember – Frederik II, Duitse keiser (* 1212).
- Leonardo van Pisa, beter geken as Fibonacci (* 1170).
- Turanshah, Ayyubid erfgenaam van die Sultanaat Egipte.