Gaan na inhoud

129 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
129 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 134 v.C. | 133 v.C. | 132 v.C. | 131 v.C. | 130 v.C. | ◄ 129 v.C. ► | 128 v.C. | 127 v.C. | 126 v.C. | 125 v.C. | 124 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Antiochus VII Sidetes
Astronomiese kalender -128
Ab urbe condita 625
Chinese kalender 2568 – 2569

戊亥 – 己子

Hebreeuse kalender 3632 – 3633
Hindoekalenders

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 5 November? - Die Arsasiede onder Frahad II verower Babilonië teurg op die Seleukiede van Antiochus VII Sidetes, wat gedood word.[1]
  • Die Skitiërs kom te laat op die slagveld om Fraates nog te help. Hy weier om hulle te betaal vir hulle hulp.[2]
  • Demetrius II Nicator volg Antiochus VII op en word die tweede keer koning van die Seleukiede.[3]
  • Groter Frigië word aan Pontus afgestaan uit dankbaarheid dat hulle die Romaine in die oorloog teen Aristonicus gehelp het.[4]

Sterftes

[wysig | wysig bron]
  • Seleukiede vors Antiochus VII Sidetes

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia M. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8
  2. Schottky, Martin (Pretzfeld) (2006). “Phraates”, in: Brill’s New Pauly. doi:10.1163/1574-9347_bnp_e923970. ISBN 9789004122598. {{cite book}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. The Samaritans in Flavius Josephus, Reinhard Pummer, Mohr Siebeck, 2009, ISBN 3-16-150106-3, ISBN 978-3-16-150106-7
  4. Saprykin, Sergey. (2020). "The Pontic Kingdom and the Seleucids". New Perspectives in Seleucid History, Archaeology and Numismatics: Studies in Honor of Getzel M. Cohen. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 225–240. doi:10.1515/9783110283846-014. {{cite book}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)