14
Voorkoms
14 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | ◄ 14 ► | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:14 |
Kalenders | ||||||||||||||
Augustus se mousoleum | ||||||||||||||
|
Die jaar 14 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Met die Consecratio Augusti word die Romeinse keiser Augustus tot god verklaar
- Germanicus onderneem 'n veldtog teen die Germane
- Xin keiser Wang Mang van China hervorm opnuut die munt.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- 19 Augustus – Augustus, Romeinse keiser (* 63 v.C.)
- Julia, dogter van keiser Augustus