9

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
9
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | ◄ 9 ► | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Calendar-nl.png Kalenders  
Kunsthistorisches Museum Vienna June 2006 031.jpg
Gemma Augustea
Gregoriaanse kalender 9
IX
Ab urbe condita 762
Sjinese kalender 2705 – 2706

乙辰 – 丙巳

Ethiopiese kalender 1 –2
Hebreeuse kalender 3769 – 3770
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 64 – 65
- Kali Yuga 3110 – 3111


Die jaar 9 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Die Romeinse veldheer Varus word in die Slag by die Teutoburgerwoud in Germanië deur Arminius verslaan.
  • 9 Januarie - Wang Mang, wat die regent is vir die driejarige laaste Westelike Han-keiser Ruzi, verklaar homself tot keiser van Sjina en begin die Xin-dinastie

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]