163 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
163 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 168 v.C. | 167 v.C. | 166 v.C. | 165 v.C. | 164 v.C. | ◄ 163 v.C. ► | 162 v.C. | 161 v.C. | 160 v.C. | 159 v.C. | 158 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Calendar-nl.png Kalenders  
Ariarate IV di Cappadocia.jpg
Munt van Ariarathes IV
Ab urbe condita 591
Sjinese kalender 2534 – 2535

甲丑 – 乙寅

Hebreeuse kalender 3598 – 3599
Hindoekalenders
- Kali Yuga 2939 – 2940

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Antiochus V Eupator skryf -onder voogdy van kanselier Lysias[1]- 'n brief oor die oorlye van sy vader aan die Jode, waarin hy hulle die reg gee hul God weer in die tempel van Jerusalem te aanbid.[2]
  • Ptolemeüs VI Philometer van Egipte wat sedert 170 saam met sy broer Physcon -die later farao Ptolemeüs VIII- geregeer het, verdryf vir sy broer na Cyrene.[3]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia, M. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8
  2. Daniel, Westminster Bible companion, Choon Leong Seow, Westminster John Knox Press, 2003, ISBN 0-664-25675-9, ISBN 978-0-664-25675-3
  3. Historical Dictionary of Ancient Egypt Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras, Morris L. Bierbrier, Scarecrow Press, 2008, ISBN 0-8108-6250-6, ISBN 978-0-8108-6250-0